Lientjie in Wonderland

Thursday, September 07, 2006


Heylo!!!!!

Wel, hier is ek nou. Na aanleiding van wat ek gesien het van die tipe ding, het ek gedink dis dalk 'n goeie ding om ook so 'n site te hĂȘ waar alle belangstellendes kan gaan kyk wat in my lewe gebeur. Al die skandes kan hoor, en al die action kan sien. Ha ha ha ha ha!!!!!!

Nou om al hierdie goed op die flippen site te kry, aaaaaaahhhhhhhh, dit gaan nie 'n joke wees nie!

Volg maar die progress!!!

2 Comments:

Blogger saintwillem said...

hehehe, dis goed om jou ook hier te sien...so ek las jou sommer dadelik by my links aan.

dankie vir nou die aand. dit was heerlik. en ek hoop jy post gereeld sodat ons mekaar 'n goeie go kan gee.

ek skat ons persoonlikhede is baie dieselfde...so dit gaan fun wees. Nou bly daar net een vraag oor..."wie is die skerpste?"

9:20 AM  
Blogger Aninke said...

Haai daar Lientjie!

Lekker dat jy ons gonsendes en kekkelendes join! Moet se jy's baie vinniger om die ding aan die gand te kry as ek was. Ek mos 'n leermeester nodig gehad en jyt sommer met 'n comment van my hier en daar baie goed gevorder! Welol done!

Baie dankie vir jou ondersteuning hierdie week Ek het dit ongelooflik baie waardeer! Eks emosioneel,intelektueel en fisies poegaai...nou vat ek die hele naweek AF! What a first! Ek sien jou more by die kerk....kyk uit vir my!

Liefdetjies en hoop jy vat ook die naweek af....
Anny

9:40 AM  

Post a Comment

<< Home