Lientjie in Wonderland

Monday, September 11, 2006

One Tequila too many....

Yep, dit het als begin met net 1 onskuldige cocktail na 'n lang week. Net 1, dis mos nie sonde nie. Ongelukkig was my getroue vriendin, my concience, nie daar om my van myself te red nie, en het die 2 for 1 special my helemal en totaal en al opgevreet!!!!!!
Toe natuurlik is ons daarna na die recruits(ie koshuisvriendinne) se huisie toe om die warpaint aan te kry, want na MORDOR kan jy nie gaan in civies nie. So ja, die VIP section is van die duiwel af, en die ouens daar ook. Die aand het toe spoedig tot 'n einde gekom met 'n wonderpotion in 'n unsuspected drankie, en 'n poppie wat al klaar haar sinne verloor het. Gelukkig het die engeltjies die spesifieka dame gered en op perdjies daar uitgegalop.
Needless to say, die volgende dag was die son te helder, die voeltjies te loud, en die gedagtes van die spesifieke dame( en ja, sy is 'n dame dammit!!!) goed vervris van hoekom jy nie single na MORDOR gaan nie.

1 Comments:

Blogger saintwillem said...

needless to say was die spesifieke dame gisteraand weer mordor toe...en weer (wag vir die drom rolle en orkes met die ou suid afrikaanse stemlied) VIP lounge toe.

So, nou vra ek myself af? Het dit goed gegaan? En waarom wil sy he ek moet vandag my flat stofsuig sommer net so? uit die bloute uit.

Roela, ek hoop dinge gat goed en julle swot lekker en sterkte en al sulke dinge.

cherio

6:04 AM  

Post a Comment

<< Home