Lientjie in Wonderland

Tuesday, October 03, 2006

And the children of the forest dance together in the night

En so het dit gebeur dat die kinders van die woud weer 'n aangename dans sessietjie en groot kuier en geniet gehad het laas naweek. Weereens iets om te onthou.





















The son of smoke brave bear het die rekenaar befonkfaai, The son of cocks forest eagle(kon nie onthou wat die eerste deel was nie maar hierdie is nogal funny) het weereens ons vermaak ens, die daughter of rain bolting buck(kon glad nie onthou wat daai een was nie) was maar haar stil self, op haar plek, aanskoudend van die res, mooi na almal gekyk en as ek moet raai lekker punte gescore by haar brave bear, en ja, verder het lionheart wise owl( ha ha ha) haarself maar weer embarass op vele terreine.

Bietjie weer baanbrekers aangeteken met onbewaakte uitlatings en reaksies wat nie geregverdig was nie. aai. alkohol laat mens op hol gaan. Maar genoeg van dit. Ek het weereens moerse lekker met almal gekuier, en hoop dat die toekomstige piekniek of whatever die manne reel actually gaan plaasvind voor hulle cheers. Miskien is 'n vinnige kuiertjie, dalk pannekoek of iets vinnig en lekker nie 'n bad idee vir Sondagaand nie, aangesien ons wel die verhoging in jare van die cock forest eagle moet vier. Wag in spanning vir comments of watookal. Ok baai!!!

2 Comments:

Blogger saintwillem said...

right dis son of smoking bear, en ek voel 'n knop in my keel oor jou pc wat ek so opgeneuk het. regtig jammer daaroor. leef jou pc nog?

nehow, ek sal dan probeer om saterdag terug te kom om paul te help vier/vuur/fuur/fier (dis nou op al die maniere gekryf as wat ek aan kan dink) ons moet party

so ek dink 'n piekniek sondag by se nou ma die botaniese tuine is in orde of hoe so?

12:01 AM  
Blogger saintwillem said...

this is your reminder to blog...

10:11 AM  

Post a Comment

<< Home